THE SOUTH AFRICAN
DEPRESSION AND ANXIETY
GROUP

facebooktwitter

IN THE WORKPLACE

New Research on Depression in the Workplace.

For more information please click here

business

SADAG NEWSLETTER

To subscribe to SADAG's newsletter, click here

JOURNAL

Mental Health Matters Journal for Psychiatrists & GP's

MHM September 207x300

Click here for more info on articles & how to subscribe

SPEAKING BOOKS

suicide book

Literacy is a luxury that many of us take for granted.  We depend on written communication for information, guidance, and access to heath care information That is why SADAG created SPEAKING BOOKS and revolutionized the way information is delivered to low literacy communities. It's exactly what it sounds like.a book that talks to the reader in his or her local  language, delivering critical information in an interactive, and educational way.

The customizable 16-page book, accompanied by local celebrity audio recordings, ensures that vital health and social messages can be seen, heard, read and understood..

We started with books on Teen Suicide prevention , HIV, AIDS and Depression, Understanding Mental Health and have developed over 30 titles, such as TB, Malaria, Polio, Vaccines for over 30 countries.

depression book

Om die groter PDF weergawe te sien - kliek hier

selfmoord hoe kan ek my vriend help

SELFMOORD: HOE KAN EK MY VRIEND HELP "In Suid-Afrika 15 60% van diegene wat selfmoord pleeg de-pressief Die bekendste metodes wat gebruik word om self-moord te pleeg is om te hang of te skiet" Photo: http://www.wikihow.com/images/9/9c/Tie-a-Noose-Step-10-Version-2jpg 0 ns almal was al sekerlik'n bietjie depressief in ons leeftyd of dalk al gedink die wereld gaan ineen stort as gevolg van lets wat gebeur. Ek onthou mooi my eerste kerel, dit was nou nie juis die langste verhouding nie, maar toe ons uit is, het dit ook gevoel asof my klein wereld in een gaan stort, wat gaan ek tog nou doen. Ek was hartseer vir'n tyd en toe kwaad, maar tog het die lewe aangegaan en vir die beter. Ek onthou my ouma se woorde deur die tyd: alles gebeur met'n rede, ons weet dalk nie nou wat die rede is nie, maar daar is'n rede vir alles. Ek weet nou jare na dit gebeur het wat die rede is, en leef nou nog met my ouma se woorde in my agterkop. Oprah het ook eendag gese (ja ek is tot my kerel se spyrn Oprah aanhanger) in alles is daar'n les en totdat jy nie die les geleer het nie, sal jy nie kan aanbeweeg nie. As ons mooi terugkyk na ons lewens is dit tog ietwat waar. Alles lyk dalk nou of dit nooit beter gaan word nie, maar dit sal wel met tyd. In Suid-Afrika is 60% van diegene wat selfmoord pleeg depressief. Die bekendste metodes wat gebruik word om selfmoord te pleeg is om te hang of te skiet. Wat kan jy doen as iemand wat jy ken selfmoord neigings toon? Die belangrikste is om die gevaar tekens raak te sien. Drastiese verandering in die persoon se persoonlikheid Bela ngstelling in stokperdjies verloor Drasties gewig verloor of optel As die persoon moeilik aan die slaap raak of net heeldag wil slaap Gevoel van waarde verloor en skuldige gevoelens het Hul voorkoms en higiene verwaarloos Gedurig hartseer is Moeilik vind om te konsentreer Alkohol of dwelms misbruik Agressiewe of vernietigende gedrag toon Net omdat iemand een van hierdie simptome toon beteken dit nie dat die persoon selfmoord gaan pleeg nie. Meeste van die tyd sien niemand hierdie simptome raak nie en word dit misgis vir tieners en hul buie. Dit is al beter om openlik met die persoon te praat hieroor. As 'n persoon voorheen van selfmoord gepraat het moet dit as ernstig opgeneem word, meeste persone wat van selfmoord praat pleeg selfmoord .'n Derde van tieners wat selfmoord pleeg het al voorheen probeer en hierdie persone moet dopgehou word en terwyl vroue meestal probeer selfmoord pleeg, is dit die mans wat die meeste daarin slaag. Die redes hiervoor verskil grootliks, maar daar is 'n paar wat bale uit staan:'n groot teleurstelling, verwerping, mislukking , opbreek met jou meisie of kerel, groot toets of eksamen dop, familie probleme, ens. Hoe kan jy help? Eerstens luister en praat met die persoon oor selfmoord en oor hoe hulle voel. Maak dit duidelik aan die persoon dat jy omgee en dat jy bereid is om te luister. Moenie net aanneem dat mense wat praat oor selfmoord dit nie gaan doen nie, alle selfmoord dreigemente moet ernstig opgeneem word. 80% Van geraamde persone wat selfmoord pleeg het voorheen met'n familielid of vriend daaroor gepraat. 'n Groot wanopvatting wat mense het is dat wanneer jy met die persoon praat daaroor, jy dit erger gaan maak, dit is nie die waarheid nie. Dit help om oor jou gevoelens en denke te praat. As jy eerlik is wanneer jy met die persoon praat wys dit dat hulle jou kan vertrou met hul gevoelens. Jou vriend wat selfmoord neigings het moet onmiddelik met'n proffesionele persoon hieroor praat. Persone wat daaraan dink om selfmoord te pleeg wil graag praat daaroor en wil hulp he. Moenie glo dat iemand wat voorheen probeer selfmoord pleeg en hulp ontvang het, weer beter is nie. Hulle moet mooi dopgehou word en probeer om gereeld met hulle te gesels en die lyne van kommunikasie oop te hou. Tieners wat selfmoord neigings toon moet weggehou word van vuurwapens te alle tye. IHier is kontaknommers wat jy of jou vriend kan skakel vir hulp: Suicide Crisis Line 8am-8pm 0800 567 567 / SMS 31393 Pharmadynamics Police and Trauma Line 8am-8pm 0800 20 50 26 AstraZeneca Bipolar Line 8am-8pm 0800 70 80 90 Department of Social Development Substance Abuse Line 24hr helpline 08001213 14 /SMS 32312 SADAG Mental Health Line 8am-8pm 011 262 6396 2015 February/ Maart - Die Plaaswerker I The Farm Worker

Our Sponsors

Our Partners